Teken In

ADD/ADHD?

Frustrasies met groot klasse?

Swak vordering in die gewone skool opset?

Graad 8 - 12

  • Ons bied onderrig in klein groepe vir baie persoonlik aandag
  • Onderwysers is opgelei in die nuwe CAPS kurrikulum
  • Hoë standaard onderwys met ‘n Christelike basis
  • Ten volle toegeruste rekenaarsentrum
  • Erkende Nasionale Seniorsertifikaat word geskryf
  • Geregistreer by die Departement van Basiese Onderwys - EMIS no: 400501 Asook by SACAI (Suid Afrikaanse Komprehensiewe Assesseringsinstituut)