Naskool vir Hoërskoolleerders in Rooihuiskraal

Ervare onderwyseres verleen hulp aan leerders met leerprobleme.

Verkieslik leerders wat nie buitemuurse aktiwiteite in die middag het nie, sodat daar op akademie gekonsentreer kan word.

Gr 7 – leerders wat bereid is om hard te werk, is ook welkom.

Vir verdere navrae kontak Betsie Smith by sel nr 083 2662773 

Facebook
Facebook