Excelsior Vakke

 

2025

 Afrikaans medium


Graad 7-9


Verpligte vakke

• Afrikaans Huistaal
• Engels Eerste Addisionele Taal
• Lewensoriëntering
• Wiskunde
• Kreatiewe Kunst
• Ekonomiese Bestuurwetenskappe
• Natuurwetenskappe
(Lewenswetenskappe en Fisiese Wetenskappe)
• Sosiale Wetenskappe (Geskiedenis en
Geografie)
• Tegnologie
• Kodering (Optioneel)

Graad 10 – 12


Verpligte vakke:

• Afrikaans Huistaal
• Engels Eerste Addisionele Taal
• Lewensoriëntering
• Wiskunde OF Wisk Geletterdheid

3 Keuse vakke kan gekies word
volgens die BANE soos uiteengesit deur
die aanlynskool:
• Rekeningkunde
• Besigheidstudies
• Rekenaartoepassingstegnologie
• Verbruikerstudies
• Ekonomie
• Ingenieursgrafika en Ontwerp
• Geografie
• Geskiedenis
• Lewenswetenskappe
• Fisiese Wetenskappe
• Toerisme
• Visuele Kunste