Vakke

 

2025

Graad 7-9

Vakkeuses by Think Digital (almal hieronder) en Cambrilearn (*)

Verpligte vakke

*Afrikaans Huistaal

*English First Additional Language

*Lewensoriëntering

*Wiskunde

*Skeppende Kunste

*Ekonomiese en Bestuurswetenskappe

*Natuurwetenskappe (Lewenswetenskappe en Fisiese Wetenskappe)

*Sosiale Wetenskappe (Geskiedenis en Geografie)

*Tegnologie

Kodering (Opsioneel)

Graad 10 – 12

Vakkeuses by Think Digital (almal hieronder) en Cambrilearn (*)

Verpligte vakke:

*Afrikaans Huistaal

*English First Additional Language

*Lewensoriëntering

*Wiskunde OF *Wiskundige Geletterdheid

Drie Keusevakke moet gekies word in ooreenstemming met die riglyne soos uiteengesit in die gekose aanlyn skool

*Rekeningkunde

*Besigheidstudies

*Rekenaartoepassingstegnologie

*Geografie

*Geskiedenis

*Lewenswetenskappe

*Fisiese Wetenskappe

*Toerisme

*Verbruikerstudies OF Gasvryheidstudies

Ekonomie

Ingenieursgrafika en -ontwerp

Visuele kunste