Excelsior fooie (fassilitering)
2025
‘n Nie-terugbetaalbare REGISTRASIEFOOI is betaalbaar met registrasie.
REGISTRASIEFOOI 2025: R2800 is betaalbaar met registrasie vir 2025
2025 SENTRUMFOOIE:
- Graad 8 tot 11: R3000-00 maandeliks vooruit betaalbaar oor 11 maande.
- Gr 12: R3300-00 maandeliks vooruit betaalbaar oor 10 maande.
Wiskunde tutor: Weeklikse in-huis sessies per week.
.
- Indien ‘n leerder die volgende jaar weer inskryf, moet hy/sy Desember ‘n herregistrasie fooi betaal.
- Indien besluit word om Excelsior te verlaat, word EEN MAAND se kennisgewing vereis
AANLYN SKOOL KOSTES:
Die koste vir aanlyn klasse en assesserings is apart. Spesifieke prysbesonderhede kan op die onderskeie webwerwe gevind word:
- Think Digital Academy: www.thinkdigitalacademy.org
- CambriLearn: www.cambrilearn.com